Tony Azito (18 Julie 1948 – 26 Mei 1995) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Apple Pie (1976), The Pirates of Penzance (1983), Moonstruck (1987), en The Addams Family (1991).

Filmografie Rolprente 1976: Apple Pie 1983: The Pirates of Penzance 1987: Moonstruck 1989: Bloodhounds of Broadway 1991: The Addams Family 1993: Necronomicon: Book of Dead

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1948 Kategorie:Sterftes in 1995 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu