Humbert Allen Astredo (4 April 1929 – 19 Februarie 2016) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprent House of Dark Shadows (1970) en in die televisiereekse The Edge of Night (1956), Dark Shadows (1966), en One Life to Live (1968).
Filmografie Rolprente 1970: House of Dark Shadows
Televisiereekse 1956: The Edge of Night 1966: Dark Shadows 1968: One Life to Live
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1929 Kategorie:Sterftes in 2016 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu