Malcolm Atterbury (20 Februarie 1907 – 16 Augustus 1992) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente I Was a Teenage Werewolf (1957), Summer and Smoke (1961), The Birds (1963), en Emperor of the North (1973).

Filmografie Rolprente 1956: Silent Fear 1957: I Was a Teenage Werewolf 1959: High School Big Shot 1961: Summer and Smoke 1963: The Birds 1973: Emperor of the North

Televisiereekse 1951: Cavalier Theatre 1956: Playhouse 90 1956: Wire Service 1959: Philip Marlowe 1960: The Westerner 1961: Father of the Bride 1961: Straightaway 1966: Run Buddy Run 1974: Apple's Way

Televisierolprente 1955: The Green Mountain Boys 1976: Hickey

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1907 Kategorie:Sterftes in 1992 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu