Joseph Attles (7 April 1903 – 29 Oktober 1990) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente For Love of Ivy (1968), The Liberation of L.B. Jones (1970), Across 110th Street (1972), en The Taking of Pelham One Two Three (1974).
Filmografie Rolprente 1968: For Love of Ivy 1970: The Liberation of L.B. Jones 1972: Across 110th Street 1974: The Taking of Pelham One Two Three
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1903 Kategorie:Sterftes in 1990 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu