Russell Arms (3 Februarie 1920 – 13 Februarie 2012) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Man Who Came to Dinner (1942), Daredevils of the Clouds (1948), en Smoky Mountain Melody (1948), en in die televisiereeks Your Hit Parade (1950).
Filmografie Rolprente 1942: The Man Who Came to Dinner 1948: Daredevils of the Clouds 1948: Smoky Mountain Melody
Televisiereekse 1949: The Fifty-Fourth Street Revue 1950: Your Hit Parade
Televisierolprente 1955: Svengali and the Blonde 1959: America Pauses for the Merry Month of May 1973: Midnight Ride of Paul Revere
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1920 Kategorie:Sterftes in 2012 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu