Matthew John Armstrong (gebore 28 Augustus 1973) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die televisiereekse American Dreams (2002), Bones (2005), Heroes (2006), en American Horror Story (2011).

Filmografie Rolprente 2008: Abduction of Jesse Bookman

Televisiereekse 1999: Turks 2000: Wilder Days 2002: American Dreams 2005: Bones 2006: Heroes 2007: The Virgin of Akron, Ohio 2011: American Horror Story 2012: Supermoms

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1973 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu