Todd Armstrong (25 Julie 1937 – 17 November 1992) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Jason and the Argonauts (1963) en King Rat (1965), en in die televisiereeks Iron Horse (1966).
Filmografie Rolprente 1963: Jason and the Argonauts 1965: King Rat 1966: Old Firehand
Televisiereekse 1959: Manhunt 1966: Iron Horse
Televisierolprente 1966: Scalplock
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1937 Kategorie:Sterftes in 1992 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu