Danny Arnold (23 Januarie 1925 – 19 Augustus 1995) was 'n Amerikaanse akteur, skrywer, en vervaardiger. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprent The War Between Men and Women (1972) en in die televisiereekse That Girl (1966), My World and Welcome to It (1969), en Barney Miller (1975).

Filmografie Rolprente 1949: The Devil's Sleep 1953: The Caddy 1955: Desert Sands 1955: Fort Yuma 1956: Outside the Law 1956: Rebel in Town 1958: The Lady Takes a Flyer 1972: The War Between Men and Women

Televisiereekse 1966: That Girl 1969: My World and Welcome to It 1975: Barney Miller 1977: Fish 1977: A.E.S. Hudson Street 1986: Joe Bash

Televisierolprente 1966: Operation Razzle-Dazzle 1971: Allan 1974: Ann in Blue 1974: Aces Up

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1925 Kategorie:Sterftes in 1995 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu