David Arkin (24 Desember 1941 – 14 Januarie 1991) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente MASH (1970), The Long Goodbye (1973), Nashville (1975), en All the President's Men (1976).

Filmografie Rolprente 1970: MASH 1973: The Long Goodbye 1975: Nashville 1976: All the President's Men

Televisiereekse 1970: Men at Law 1979: Whitney and the Robot

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1941 Kategorie:Sterftes in 1991 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu