Antony Alda (9 Desember 1956 – 3 Julie 2009) was 'n Amerikaanse akteur, regisseur, en skrywer. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Sweet Liberty (1986), Driving Me Crazy (1991), Role of a Lifetime (2002), en National Treasure (2004).

Filmografie Rolprente 1986: Sweet Liberty 1986: Smart Alec 1987: Hot Child in the City 1991: Driving Me Crazy 1993: Killing Device 2002: Role of a Lifetime 2004: National Treasure

Televisierolprente 1970: Three Coins in the Fountain

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1956 Kategorie:Sterftes in 2009 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu