John Alexander (29 November 1897 – 13 Julie 1982) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Arsenic and Old Lace (1944), Cass Timberlane (1947), Summer Holiday (1948), en Winchester '73 (1950).

Filmografie Rolprente 1944: Arsenic and Old Lace 1947: Cass Timberlane 1948: Summer Holiday 1950: Winchester '73 1950: The Sleeping City

Televisierolprente 1960: The Right Man

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1897 Kategorie:Sterftes in 1982 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu