Fred Allen (31 Mei 1894 – 17 Maart 1956) was 'n Amerikaanse akteur en skrywer. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Sally, Irene and Mary (1938), Love Thy Neighbor (1940), It's in the Bag! (1945), en O. Henry's Full House (1952).

Allen sterf aan 'n hartaanval op ouderdom 61 toe hy 'n gereelde laataand-wandeling neem in Maart 1956.

Filmografie Rolprente 1935: Thanks a Million 1938: Sally, Irene and Mary 1940: Love Thy Neighbor 1945: It's in the Bag! 1952: O. Henry's Full House 1952: We're Not Married!

Televisiereekse 1948: We, the People 1952: The U.S. Royal Showcase 1953: Judge for Yourself 1954: Project XX

Televisierolprente 1965: A 1960'S Radio Broadcast Addition: Chase and Sandborn 101st Anniversary 1976: Bob Hope's World of Comedy 1984: The Great Standups

Video's 1999: Television: The First Fifty Years

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1894 Kategorie:Sterftes in 1956 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu