Christopher Allport (17 Junie 1947 – 25 Januarie 2008) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprent To Live and Die in L.A. (1985) en in die televisiereeks The Young and the Restless (1973).

Filmografie Rolprente 1979: Savage Weekend 1981: Circle of Power 1985: To Live and Die in L.A. 2000: Finding Kelly 2005: Girl on a Bed 2008: Garden Party

Televisiereekse 1973: The Young and the Restless 1980: Ladies' Man

Televisierolprente 1980: Seizure: The Story of Kathy Morris 1980: Love, Natalie 1981: A Girl's Life 1982: Games Mother Never Taught You 1983: Special Bulletin 1991: Silverfox

Video's 1997: Jack Frost 2000: Jack Frost 2: Revenge of the Mutant Killer Snowman

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1947 Kategorie:Sterftes in 2008 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu