Bobby Alto (30 Oktober 1938 – 28 April 2012) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Death Collector (1976), Prince of the City (1981), Crocodile Dundee (1986), en The Last Request (2006).

Filmografie Rolprente 1976: The Death Collector 1981: Prince of the City 1986: Crocodile Dundee 2006: The Last Request

Televisiereekse 1982: Baker's Dozen

Televisierolprente 1977: Good Penny

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1938 Kategorie:Sterftes in 2012 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu