Frank Aletter (14 Januarie 1926 – 13 Mei 2009) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprent Tora! Tora! Tora! (1970) en in die televisiereekse It's About Time (1966), Nancy (1970), en The Fall Guy (1981).
Filmografie Rolprente 1970: Tora! Tora! Tora! 1972: Run, Cougar, Run
Televisiereekse 1960: Bringing Up Buddy 1964: The Cara Williams Show 1966: It's About Time 1968: The Banana Splits Adventure Hour 1970: Nancy 1972: The Don Rickles Show 1981: The Fall Guy 1985: Detective in the House
Televisierolprente 1963: The Big Brain 1980: Farewell to the Planet of the Apes
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1926 Kategorie:Sterftes in 2009 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu