Angela Watson (gebore 12 November 1975) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rol in die televisiereeks Step by Step (1991).
Filmografie Televisiereekse 1991: Step by Step
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1975 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu