Audrey Wasilewski (gebore 25 September 1967) is 'n Amerikaanse aktrise, vervaardiger, en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente What Women Want (2000), RED (2010), en Star Trek: Into Darkness (2013), en in die televisiereeks My Life as a Teenage Robot (2003).
Filmografie Rolprente 2000: What Women Want 2010: RED 2012: The Reef 2: High Tide 2013: Star Trek: Into Darkness 2017: Sequence Break
Televisiereekse 1998: Push 2003: My Life as a Teenage Robot 2014: Breadwinners
Televisierolprente 2005: Escape from Cluster Prime 2010: Lying to Be Perfect
Video's 2007: Garfield Gets Real: Finding Your Voice
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu