Michaela Watkins (gebore 14 Desember 1971) is 'n Amerikaanse aktrise, skryfster, en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Back-up Plan (2010), Wanderlust (2012), en In a World... (2013), en in die televisiereeks Casual (2015).
Filmografie Rolprente 2010: The Back-up Plan 2012: Wanderlust 2013: In a World... 2016: Lazy Eye 2018: Ibiza 2018: Antiquities 2018: Under the Eiffel Tower 2019: Sword of Trust Brittany Runs a Marathon
Televisiereekse 2004: $25 Million Dollar Hoax 2011: Enlightened 2013: Trophy Wife 2013: The Art Of 2014: Benched 2015: Casual
Televisierolprente 2012: Prairie Dogs 2016: PYPO Park Bench Mistakes
Video's 2007: The Killer's Inside the House! 2008: Men at Work 2011: Home for Actresses 2015: Not My Tempo
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1971 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu