Kiersten Warren (gebore 4 November 1965) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Independence Day (1996), Bicentennial Man (1999), en 13 Going on 30 (2004), en in die televisiereeks Desperate Housewives (2004).
Filmografie Rolprente 1996: Independence Day 1997: Painted Hero 1999: Bicentennial Man 2001: Circuit 2003: The Snow Walker 2004: 13 Going on 30 2017: Sweet Home Carolina 2017: The Invisible Mother
Televisiereekse 1989: Life Goes On 1993: Saved by the Bell: The College Years 1998: Maximum Bob 2004: Desperate Housewives 2007: Slacker Cats
Televisierolprente 1992: Grave Secrets: The Legacy of Hilltop Drive 2001: Slacker Cats 2015: Girl Missing
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu