duimnael|links|Tasman se eerste (rooi) en tweede (blou) ontdekkingsreise Abel Janszoon Tasman (Lutjegast, Groningen, 1603 - Batavia, 10 Oktober 1659) was 'n Nederlandse ontdekkingsreisiger. Hy tree in 1632 in die huwelik met Jannetje Tjaerts. Hy was die eerste Europeër wat Nieu-Seeland en Tasmanië bereik het. Die Tasmansee tussen Australië en Nieu-Seeland is na hom genoem.

Vroeë Jare Abel Tasman is gebore in 1603 in Lutjegast, 'n dorpie in die Nederlandse provinsie van Groningen. Hy het met Jannetjie Tjaers getrou.

Verwysings

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1603 Kategorie:Geskiedenis van Australië Kategorie:Geskiedenis van Nederland Kategorie:Geskiedenis van Nieu-Seeland Kategorie:Mense in die 16de eeu Kategorie:Nederlandse ontdekkingsreisigers Kategorie:Sterftes in 1659