Aartsbiskop Richard Bancroft is gebore in 1544 in die dorpie Farnworth, toe 'n dorpie in die suide van Lancaster. Hy is oorlede op 2 November 1610 in die Lambeth-paleis.
Eksterne skakels
Kategorie:Engelse biskoppe Kategorie:Aartsbiskoppe Kategorie:Anglikanisme Kategorie:Geboortes in 1544 Kategorie:Sterftes in 1610