duimnael|Die titelbladsy van die eerste kwarto weergawe van Othello in 1622
The Tragœdy of Othello, The Moore of Venice is 'n tragedie deur William Shakespeare, geskryf in ongeveer 1603.
Die toneelstuk is 'n gekonsentreerde, nou-gestruktureerde tragedie met amper geen sub-plot aflossing en draai om vyf of ses sentrale karakters. Othello se vertroue in die skurk, Iago en sy groeiende agterdog in die trouheid van sy vrou, Desdemona, het gelei tot die uiterste tragedie. Othello word algemeen beskou as een van Shakespeare se meesterwerke.
Karakters Othello Desdemona Iago Michael Cassio Bianca Emilia Brabantio Roderigo Doge of Venice Gratiano Lodovico Montano en ander
Eksterne skakels
The Annotated Othello Othello Navigator Cinthio's Tale Othello by die Britse biblioteek Othello kaart
Kategorie:Toneelstukke Kategorie:William Shakespeare