Britt Baron is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse Grey's Anatomy (2005), Criminal Minds: Beyond Borders (2016), en GLOW (2017).

Filmografie Rolprente 2015: Meshes of Dusk 2018: Bushwick Beats

Televisiereekse 2005: Grey's Anatomy 2016: Criminal Minds: Beyond Borders 2017: GLOW 2018: Rob Riggle's Ski Master Academy

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Geboortes in 1991