Vir ander riviere met dieselfde naam, sien gerus Kromspruit.
Die Kromspruit is 'n rivier wat naby die dorp Sterkspruit in die Oos-Kaap vloei.
Dit is 'n sytak van die Sterkspruit wat verder noord in die Oranjerivier uitmond.
Kategorie:Riviere in Oos-Kaap