Arnhem 280px Kaart Wapen 170px|center Vlag  Land 20px Nederland Provinsie Gelderland Koördinate51°59′ N 5°55' O Stadstatus 13 Julie 1233 Oppervlak:  - Totaal 101,53 km²  Hoogte bo seevlak - m  Bevolking:    - Totaal (1 Februarie 2012) 149 272  - Bevolkingsdigtheid 1 459/km²  Tydsone UTC +1  Burgemeester Ahmed Marcouch (PvdA) Amptelike Webwerf arnhem.nl

Arnhem (Nedersaksies: Arnem, Duits: Arnheim), is die hoofstad van die provinsie Gelderland in Nederland. Die stad het 149 272 inwoners.

Arnhem beskik met Vitesse Arnhem oor 'n Eredivisie sokkerspan.

Noemenswaardige inwoners Aletta Beck (ca. 1667 – 1740), Nederlandse digter in die Kaapkolonie

Geboortes Frans Engelenburg (1863-1938), Suid-Afrikaanse koerantredakteur en biograaf

Kategorie:Nedersettings in Gelderland Kategorie:Provinsiehoofstede van Nederland Kategorie:Stede in Nederland