Brand is 'n algemene familienaam in Suid-Afrika. Dit kan verwys na mense en plekke.

Mense Amelda Brand, 'n Suid-Afrikaanse dramaturg, akteur en drama-terapeut. Sir Christoffel Josephus Brand, eerste Speaker van die Kaapse parlement. Esther Brand, Suid-Afrikaanse veldatleet. Gerry Brand, Springbok rugbyspeler. Hendrik Brand, die skuilnaam van S.H. Skaife. Sir Jan Brand, vierde Staatpresident van die Oranje-Vrystaat. Sir Quintin Brand, 'n Suid-Afrikaanse offisier wat in die Britse Lugmag diens gedoen het.

Plekke Brandfort Brandvlei Ladybrand

Kategorie:Vanne Kategorie:Afrikaanse vanne