Arlene Tur is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Eat Pray Love (2010) en in die televisiereekse Torchwood (2006), Crash (2008), en Lie to Me (2009).

Filmografie Rolprente 2010: Eat Pray Love

Televisiereekse 2004: Harry Green and Eugene 2006: Torchwood 2008: Crash 2009: Lie to Me

Video's 2007: Final Engagement

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu