Morgan Turner (gebore 29 April 1999) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Invincible (2006), Remember Me (2010), en Jumanji: Welcome to the Jungle (2017).
Filmografie Rolprente 2006: Invincible 2010: Remember Me 2017: Jumanji: Welcome to the Jungle
Televisiereekse 2015: Halal in the Family
Televisierolprente 2008: Inseparable 2011: Spring/Fall 2011: The Making of Mildred Pierce
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Geboortes in die 1990's Kategorie:Amerikaanse akteurs van die 21ste eeu