Bree Turner (gebore 10 Maart 1977) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente My Best Friend's Wedding (1997), Just My Luck (2006), en The Ugly Truth (2009).
Filmografie Rolprente 1997: My Best Friend's Wedding 1999: Tweeker 1999: Duel on Planet Z 2003: Special Breakfast Eggroll: 99¢ 2004: True Vinyl 2006: Just My Luck 2007: Firehouse Dog 2009: The Ugly Truth 2010: Dancing Ninja
Televisiereekse 1999: Undressed 2004: Good Girls Don't... 2011: Grimm
Televisierolprente 2011: Grace 2011: Identity
Video's 2000: Backyard Dogs 2004: Bring It On: Again 2004: You're on the Set of 'Bring It on Again' DVD 2006: Jekyll + Hyde
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1977 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu