Meg Tilly (gebore 14 Februarie 1960) is 'n Amerikaanse aktrise en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Psycho II (1983), The Big Chill (1983), en Agnes of God (1985), en in die televisiereeks Bomb Girls (2012).

Filmografie Rolprente 1982: Tex 1982: One Dark Night 1983: Psycho II 1983: The Big Chill 1984: Impulse 1985: Agnes of God 1986: Off Beat 1988: Masquerade 1988: The Girl in a Swing 1989: Valmont 1990: The Two Jakes 1992: Leaving Normal 1993: Body Snatchers 1994: Sleep with Me 2016: Antibirth Angels

Televisiereekse 1994: Winnetka Road 2012: Bomb Girls

Televisierolprente 1990: In the Best Interest of the Child 1994: Trick of the Eye 2014: Bomb Girls: Facing the Enemy

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1960 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Kanadese aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Kanadese aktrises van die 21ste eeu