Adair Tishler (gebore 3 Oktober 1996) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Ten Inch Hero (2007) en in die televisiereekse Charmed (1998), Heroes (2006), en Dollhouse (2009).
Filmografie Rolprente 2007: Ten Inch Hero 2009: Jack and the Beanstalk
Televisiereekse 1998: Charmed 2006: Heroes 2009: Dollhouse
Eksterne skakels
Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense