Lio Tipton (gebore 9 November 1988) is 'n Amerikaanse akteur. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Crazy, Stupid, Love. (2011), Warm Bodies (2013), en Two Night Stand (2014), en in die televisiereeks Manhattan Love Story (2014).

Filmografie Rolprente 2011: Crazy, Stupid, Love. 2011: Damsels in Distress 2013: Warm Bodies 2014: Two Night Stand 2014: Buttwhistle 2016: Viral 2016: Between Us 2016: Compulsion 2017: All Nighter 2018: Better Start Running 2018: Broken Star 2018: Summer Night Vestige

Televisiereekse 2014: Manhattan Love Story

Verwysings

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1988 Kategorie:Amerikaanse akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense