Callie Thorne (gebore 20 November 1969) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Delirious (2006) en in die televisiereekse Homicide: Life on the Street (1993), Prison Break (2005), en Necessary Roughness (2011).

Filmografie Rolprente 1998: Next Stop Wonderland 1998: Chocolate for Breakfast 2000: Double Parked 2001: Revolution #9 2006: Delirious 2009: Welcome to Academia 2014: Starving in Suburbia

Televisiereekse 1993: Homicide: Life on the Street 2004: Rescue Me 2005: Prison Break 2008: Rescue Me Minisodes 2011: Necessary Roughness 2014: The Mysteries of Laura 2015: Sex & Drugs & Rock & Roll

Televisierolprente 2001: More, Patience 2015: Breed Erase

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu