Sarah Thyre (gebore 7 Julie 1968) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Thin Pink Line (1998) en Strangers with Candy (2005), en in die televisiereekse Strangers with Candy (1999) en All Hail King Julien (2014).
Filmografie Rolprente 1998: The Thin Pink Line 2005: Strangers with Candy
Televisiereekse 1999: Strangers with Candy 2008: The Mighty B! 2014: All Hail King Julien
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1968 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu