Tiffany Thornton (gebore 14 Februarie 1986) is 'n Amerikaanse aktrise en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent The Dog Who Saved Easter (2014) en in die televisiereekse Sonny with a Chance (2009) en So Random! (2011).

Filmografie Rolprente 2013: Unlucky Charms 2014: The Dog Who Saved Easter

Televisiereekse 2008: Katelyn Tarver TV 2009: Sonny with a Chance 2009: Leo Little's Big Show 2011: So Random! 2011: I Have Friends 2014: Muertoons

Televisierolprente 2009: Hatching Pete 2009: Lights, Camera, Take Action! Backstage with Disney's Friends for Change

Video's 2008: Demi Lovato: La La Land

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1986 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu