Scottie Thompson (gebore 9 November 1981) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Skyline (2010) en The Lookalike (2014), en in die televisiereekse NCIS (2003) en 12 Monkeys (2015).

Filmografie Rolprente 2010: Skyline 2014: The Lookalike 2014: 37 2014: Land of Leopold 2015: The Funhouse Massacre 2017: Dead on Arrival 2017: Broken Ghost 2019: Limbo Medea, South Carolina New Americans

Televisiereekse 2003: NCIS 2009: Trauma 2011: Gumbel 2015: 12 Monkeys

Televisierolprente 2011: Partners 2011: Deck the Halls 2012: Lake Effects 2015: The Leisure Class 2019: Race for my Daughter

Video's 2010: Bon Jovi: What Do You Got?

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu