Lynn Shelton (1965−2020) was 'n Amerikaanse regisseuse, aktrise, en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente My Effortless Brilliance (2008), Humpday (2009), Your Sister's Sister (2011), en Laggies (2014).
Lynn Shelton is op 16 Mei 2020 op die ouderdom van 54 in Los Angeles aan 'n bloedversteuring oorlede. Sy word oorleef deur haar gewese eggenoot Kevin Seal, haar 13-jarige seun Milo Seal en haar ouers.The New York Times, 16 Mei 2020: Lynn Shelton, Director of Intimate Comic Dramas, Dies at 54. Besoek op 17 Mei 2020
Filmografie Rolprente 2006: We Go Way Back 2008: My Effortless Brilliance 2009: Humpday 2011: Your Sister's Sister 2012: Do Not Disturb 2013: Touchy Feely 2014: Laggies 2015: Half Sister, Full Love 2017: Outside In 2019: Sword of Trust I'm Down
Televisiereekse 2006: Young American Bodies 2008: New Film Nation
Video's 2008: What the Funny
Verwysings
Eksterne skakels
Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Geboortes in 1965 Kategorie:Sterftes in 2020