Adrienne Shelly (24 Junie 1966 – 1 November 2006) was 'n Amerikaanse aktrise, skryfster en regisseuse. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Trust (1990), Sudden Manhattan (1996), I'll Take You There (1999), en Waitress (2007).
Filmografie Rolprente 1989: The Unbelievable Truth 1990: Trust 1992: Hold Me Thrill Me Kiss Me 1993: Hexed 1994: Sleeping with Strangers 1996: Sudden Manhattan 1997: Grind 1998: Wrestling with Alligators 1999: I'll Take You There 2001: Revolution #9 2007: Waitress 2009: Serious Moonlight
Televisierolprente 2006: Downtown Film Fest
Video's 2007: The Vibrator 2010: Years Later: The Unbelievable Truth and its Consequences
Verwysings
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1966 Kategorie:Sterftes in 2006 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu