Betsy Russell (gebore 6 September 1963) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Private School (1983), Saw III (2006), Saw IV (2007), en Saw V (2008).

Filmografie Rolprente 1983: Private School 1985: Avenging Angel 1985: Out of Control 1985: Tomboy 1988: Cheerleader Camp 1989: Trapper County War 1992: Delta Heat 2006: Saw III 2007: Saw IV 2008: Saw V 2009: Saw VI 2010: Saw 3D: The Final Chapter 2014: My Trip Back to the Dark Side Creatures of Revenge

Televisiereekse 2009: The Gregory Mantell Show

Televisierolprente 1989: Roxanne: The Prize Pulitzer 2010: Mandrake 2013: Non-Stop

Video's 1991: Camp Fear 2012: Lose Yourself

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1963 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu