Emily Rutherfurd (gebore 18 September 1974) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Van Wilder (2002), Elizabethtown (2005), en Pain & Gain (2013), en in die televisiereeks Married to the Kellys (2003).
Filmografie Rolprente 2002: Van Wilder 2005: Elizabethtown 2013: Pain & Gain
Televisiereekse 1999: Work with Me 2001: The Ellen Show 2003: Married to the Kellys 2006: The New Adventures of Old Christine 2012: Christine
Televisierolprente 2000: Live Girls 2011: The Assistants 2014: Work Mom
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1974 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu