Eileen Ryan (16 Oktober 1927 — 9 Oktober 2022) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Parenthood (1989), Benny & Joon (1993), Eight Legged Freaks (2002), en Feast (2005).
Filmografie Rolprente 1989: Parenthood 1993: Benny & Joon 1999: Anywhere But Here 2002: Eight Legged Freaks 2005: Feast
Video's 2009: Til My Voice Is Gone
Eksterne skakels
Kategorie:Sterftes in 2022 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Geboortes in 1927