Danielle Rose Russell (gebore 31 Oktober 1999) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente A Walk Among the Tombstones (2014), Aloha (2015), en Wonder (2017), en in die televisiereeks The Last Tycoon (2016).

Filmografie Rolprente 2014: A Walk Among the Tombstones 2015: Aloha 2017: Wonder 2018: Measure of a Man

Televisiereekse 2016: The Last Tycoon 2018: Legacies

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1999 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense