Kristen Ruhlin (gebore 15 Junie 1984) is 'n Amerikaanse aktrise, skryfster, en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente She Wants Me (2012), Someone Marry Barry (2014), The Trouble with Mistletoe (2017), en Welcome to Mercy (2018).

Filmografie Rolprente 2012: She Wants Me 2012: Dark Highway 2014: Someone Marry Barry 2015: Missing Child 2017: The Trouble with Mistletoe 2018: Welcome to Mercy To the Sun Pareidolia

Televisierolprente 2010: Life-ers

Video's 2015: Roommate Wanted

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Geboortes in 1984