Zelda Rubinstein (28 Mei 1933 – 27 Januarie 2010) was 'n Amerikaanse aktrise van Joodse afkoms. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Poltergeist (1982), Sixteen Candles (1984), Poltergeist III (1988), en Southland Tales (2006).

Filmografie Rolprente 1982: Poltergeist 1984: Sixteen Candles 1987: Anguish 1988: Poltergeist III 1997: Mama Dolly 2005: Cages 2006: Southland Tales 2006: Behind the Mask: The Rise of Leslie Vernon Calling Spielberg

Televisiereekse 1987: Win, Lose or Draw 2000: Scariest Places on Earth

Eksterne skakels

Kategorie:Amerikaanse Jode Kategorie:Geboortes in 1933 Kategorie:Sterftes in 2010 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu