Betsy Rue (gebore 7 Mei 1979) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Heartbreak Kid (2007), Halloween II (2009), Miss March (2009), en My Bloody Valentine (2009).
Filmografie Rolprente 2007: The Heartbreak Kid 2009: Halloween II 2009: Miss March 2009: My Bloody Valentine 2010: Groupie 2011: Sebastian 2014: Lucky Bastard 2015: The Hospital 2 2016: Nightblade
Televisiereekse 2010: Fake It Til You Make It
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1979 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu