Amy York Rubin is 'n Amerikaanse regisseuse, aktrise, en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse Casual (2015), SMILF (2017), I'm Sorry (2017), en Grown-ish (2018).
Filmografie Rolprente Gay Kid and Fat Chick
Televisiereekse 2013: Little Horribles 2015: Casual 2017: SMILF 2017: I'm Sorry 2018: Grown-ish
Video's 2013: GQ: How to Be a Man 2013: Sarah Silverman's Indecent Proposal 2014: Amy Schumer's Tullips Fragrance
Eksterne skakels
Kategorie:Amerikaanse rolprentregisseurs Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu