Beit Shemesh, Hebreeus: בית שמש, Arabies: بيت شيمش , is 'n Israelse stad in die Jerusalem distrik met 'n bevolking van sowat 124 957 in 2020.
Die stad lê net wes van die stad Jerusalem. Die moderne Beith Shemesh is in 1950 gestig maar die vroeëre stad stam uit die tyd van die Kanaäniete.
Beit Shemesh word in die Bybel vir die eerste keer in die boek Josua genoem.
Eksterne skakels
Amptelike webwerf
Verwysings
Kategorie:Nedersettings in Israel