Bosman is 'n NederlandseBosman op die Databasis van die Vanne in Nederland. en Afrikaanse van, wat oorspronklik "man wat woon of werk in die bos" beteken.
Mense met hierdie naam sluit in:
André Bosman (gebore 1965), Nederlandse politikus Andrea Bosman (gebore 1979), Nederlandse fietsryer Andries Bosman (1621–c.1681), Vlaamse priester en blomskilder Charné Bosman (gebore 1975), Suid-Afrikaanse langafstandatleet Daisy Bosman (1878–1944), Suid-Afrikaanse sopraan Danie Bosman (1907–1946), pionier en komponis van ligte Afrikaanse musiek Daniël Brink Bosman (1888–1960), Suid-Afrikaanse taalkundige Dick Bosman (gebore 1944), Amerikaanse bofbalspeler Eunice Bosman, Afrikaanse skrywer van jeugverhale en liefdesromans F.C.L. Bosman (1898–1981), skrywer en redakteur van verskeie geskrifte oor die Afrikaanse toneelbedryf Fred Bosman (gebore 1944), Duitse patoloog Herman Charles Bosman (1905–1951), Suid-Afrikaanse skrywer en joernalis Ida Bosman (1909–1988), vroueleier in die Gereformeerde Kerk Jean-Marc Bosman (gebore 1964), Belgiese sokkerspeler Johannes Bosman (gebore 1965), Nederlandse sokkerspeler Joseph Jacobus Bosman (1895–1952), Suid-Afrikaanse bankier en stigter van Volkskas Len Bosman (1924–2017), Australiese politikus Loots Bosman (gebore 1977), Suid-Afrikaanse krieketspeler Lourie Bosman (gebore in 1941), Suid-Afrikaanse politikus Lourens Dirk Cornelis (Louw) Bosman, onderwyser en boer, vader van Sita (gebore 1972), Nederlandse historikus en skrywer Melody Bosman (gebore 1976), Nieu-Seelandse rugbyspeler Meyer Bosman (gebore 1985), Suid-Afrikaanse rugbyspeler P.J. Bosman (gebore 1933), Afrikaanse digter en skrywer van romans en kortverhale. Patrick Bosman (gebore 1994), Duitsgebore Oostenrykse fietsryer Petrus Bosman (1928–2008), Suid-Afrikaanse balletdanser en choreograaf (gebore 1974), Nederlandse jazz-musikant Sara Susanna Bosman (1898–1987), skuilnaam Sita, Afrikaanse skrywer van jeugverhale, dramas en romans Willem Bosman (1672 – na 1703), Nederlandse handelaar wat in Ghana gewoon het
Verwysings
Kategorie:Afrikaanse vanne Kategorie:Nederlandse vanne