Kyla Pratt (gebore 16 September 1986) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Doctor Dolittle (1998) en Dr. Dolittle 2 (2001), en in die televisiereekse The Proud Family (2001) en One on One (2001).

Filmografie Rolprente 1998: Doctor Dolittle 2001: Dr. Dolittle 2 2004: Fat Albert

Televisiereekse 2001: The Proud Family 2001: One on One 2011: Let's Stay Together 2016: Recovery Road

Televisierolprente 2005: The Proud Family Movie 2005: The Beach 2005: The Picnic 2016: The Secret She Kept

Video's 2003: Disney Channel Circle of Stars: Circle of Life 2006: Dr. Dolittle 3 2008: Dr. Dolittle: Tail to the Chief 2009: Dr. Dolittle: Million Dollar Mutts

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Geboortes in 1986 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu