Juliet Mills (gebore 21 November 1941) is 'n Amerikaanse aktrise en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Avanti! (1972) en in die televisiereekse Nanny and the Professor (1970) en Passions (1999).
Filmografie Rolprente 1962: Twice Round the Daffodils 1963: Nurse on Wheels 1963: Carry On Jack 1966: The Rare Breed 1968: Wedding of the Doll 1972: Avanti! 1973: Jonathan Livingston Seagull 1974: Beyond the Door 2018: Running for Grace
Televisiereekse 1970: Nanny and the Professor 1971: Stage 2 1972: The ABC Afternoon Playbreak 1999: Passions 2014: From Here on OUT
Televisierolprente 1967: Wings of Fire 1967: Mr. Dickens of London 1973: Letters from Three Lovers 1975: Demon, Demon 1977: Alexander: The Other Side of Dawn 1979: Barnaby and Me 1985: Gala Dinner Tribute to Aaron Spelling 1991: The Annual Artists Rights Foundation Gala 1993: A Stranger in the Mirror
Video's 2001: The Face: Jesus in Art 2009: Beyond the Door, 35 Years Later 2016: A Tribute to Maureen O'Hara 2017: Avanti!: Clive Revill Remembers 2018: Avanti! Interview with Juliet Mills
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1941 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Engelse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Engelse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Britse aktrises van die 21ste eeu